Kort Klanke | A4-Plakkate

Original price was: R10,00.Current price is: R5,50.

‘n Stel van 6 A4-grootte plakkate – een vir elke kort klank (a, e, i, o, u asook y). Volkleur en wit-en-swart. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie stel plakkate is ontwerp vir A4-grootte papier.

Die stel bestaan uit 6 plakkate, een vir elke kort klank: a, e, i, o, u asook y.

Die wit-en-swart weergawe vir veelsydige gebruik, is ook hierby ingesluit.

Plak dit teen die muur of gebruik dit saam met ander hulpbronne in ‘n lêer of werkboek.