Bou Lawwe Sinne

Original price was: R5,00.Current price is: R2,50.

’n Prettige, praktiese aktiwiteit om sinbou te oefen deur kleurgekodeerde woorde te gebruik om snaakse en interessante sinne te vorm.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Bou sinne
  • Sinne skryf
  • Lees en begrip

Wat jy ontvang:

  • 5 bladsye
  • 1 woordmat
  • 3 bladsye met kleurgekodeerde woorde
  • 1 werkkaart
  • Kleur
Hoe om te gebruik:
  • Knip die woordkaartjies uit
  • Rangskik woorde volgens kleur om sinne te bou
  • Bou, lees, skryf en teken die sin

Vaardighede:

  • Sinbou
  • Woordorde
  • Leesvaardighede
  • Skryfvaardighede
  • Logiese denke
  • Fyn motoriese ontwikkeling

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Build Silly Sentences