Lees en Kleur Begrip

R15,00

Inkleur-en-lees werkkaarte waar leerders instruksies lees en die prente volgens die sinne inkleur. Dit help met leesbegrip en die volg van instruksies.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Lees van eenvoudige sinne
  • Volg van instruksies
  • Tema-woordeskat (bv. seisoene, kos, diere, vervoer, emosies)
  • Inkleur

Wat jy ontvang:

  • 20 swart-en-wit werkkaarte
  • 12 kort sinne per bladsy
Hoe om te gebruik:
  • Laat kinders elke sin lees
  • Kleur in volgens die instruksies
  • Gebruik vir ekstra leesoefening

Vaardighede:

  • Leesvlotheid
  • Leesbegrip
  • Woordeskat-uitbreiding
  • Aandag aan detail
  • Fyn motoriese vaardighede

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Read and Colour | Vocabulary