Lees met Lettergrepe

R30,00

‘n Stel van 320 flitskaarte om die lees van moeilike woorde deur lettergrepe in te oefen. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie stel flitskaarte fokus op die lees van moeiliker woorde met meer as een lettergreep.
Daar is 40 bladsye en altesaam 320 woorde:

  • 2-lettergreep woorde (80)
  • 3-lettergreep woorde (96)
  • 4-lettergreep woorde (88)
  • 5-lettergreep woorde (56)

Knip die kaartjie individueel uit en lamineer of plaas die volledige bladsye in ’n flip file.