Rol en Lees Beginklank-Kombinasies

R25,00

Dobbelsteen-leesspeletjies wat kinders help om woorde met beginklank-kombinasies vlotter te lees. Leerders rol, lees en herhaal woorde op ’n speelse manier om klankpatrone te versterk.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Beginklank-kombinasies in Afrikaanse woorde
  • Klankpatroonherkenning
  • Speletjie-gebaseerde leesoefening
  • Beginklank-kombinasies:
    • L-kombinasies: bl-, fl-, gl-, pl-, sl-, vl-
    • R-kombinasies: br-, dr-, fr-, gr-, pr-, tr-, vr-, wr-
    • S-kombinasies: sk-, sm-, sn-, sp-, st-
    • K-kombinasies: kl-, kn-, kr-
    • W-kombinasies (dw-, kw-, sw-, tw-)
    • J-kombinasies (sj-, tj-)
    • Drieklanke-kombinasies (skr-, spr-, str-)

Wat jy ontvang:

  • 31 swart-en-wit bladsye
  • 1 speletjie per beginklank-kombinasie
Hoe om te gebruik:
  • Rol die dobbelsteen
  • Lees die ooreenstemmende lys woorde hardop
  • Kleur ‘n sterretjie vir elke keer wat ‘n lys gelees is
  • Herhaal vir ekstra leesvlotheid-oefening

Vaardighede:

  • Leesvlotheid
  • Klankherkenning
  • Foniese bewustheid
  • Woorddekodering

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

Rol en Lees | Eindklank-kombinasies