Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


40 Bladsye
Taalleer- en begripsoefeninge is mos soveel lekkerder as ‘n kind aanklank by die tema vind en hierdie pakket is vir al die diereliefhebbers. Dit dien as inoefening vir Graad 4 en 5 en as hersiening vir Graad 6 en 7. Die pakket behandel 24 Afrika-diere. Dit sluit 15 leesstukke met begripstoetse in en het meer as 140 taalleervrae.