24 legkaarte
Praktiese oefening om die konsep van samestellings vas te lê. Knip die stukke uit en lamineer, indien nodig. Laat jou kind deur die stukke werk om al die legkaarte korrek te voltooi.
R5,00
Praktiese oefening om die konsep van samestellings te verstaan. (Aflaaibare PDF)