Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
- You cannot add another "Begrip met Prentjies" to your cart. View cart

Die inoefening van sigwoorde help met spoedlees. ‘n Lekkerder manier om dit te oefen is deur die bordspeletjie. Daar is 81 speelkaartjies met eenvoudige woorde soos “die” sowel as moeiliker woorde soos “Maandag” en heelwat variasies tussenin.



