Visuele Persepsie | GROOT pakket

R120,00

โ€˜n Reusepak werkkaarte vir die inoefening van visuele persepsie wat gemik is op graad R. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Die stel bestaan uit:

  •  150+ bladsye
  • 4 bladsye diere-kaartjies vir aktiwiteite soos geheue-speletjies en patroonvoltooiing.
  • Figuur 8 vir middellynkruising.

Visuele persepsie verwys na die brein se vermoรซ om sin te maak van wat die oรซ sien. Hierdie vaardigheid is nodig om te kan lees en wiskunde te doen. Dit is daarom belangrik om hierdie vaardighede in te oefen. Hierdie pak werkkaarte is ideaal vir graad R.

Die werkkaarte is as volg gegroepeer:
  • Visuele voorgrond en agtergrond
  • Visuele diskriminasie
  • Ruimtelike oriรซntasie
  • Vormkonstantheid
  • Visuele sluiting
  • Visuele geheue
  • Visuele opeenvolging
  • Visuele analise en sintese
Hoewel sommige werkkaarte in meer as een kategorie pas, is elkeen slegs in een geplaas. Daar is geen duplikate.

๐Ÿ“š 50% Afslag op Afrikaanse Hulpbronne!

Geen koepon nodig โ€“ die Afr50-afslag word outomaties toegepas in die mandjie en/of by checkout.

๐Ÿ“… Geldig tot einde van vandag!