Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Woordbou-Kaarte
R25,00
‘n Praktiese manier om woordbou te oefen deur die woord te bou wat by die prentjie pas. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
20 bladsye
72 kaartjies / woorde
Knip die letters uit en bou die woord wat deur die prentjie uitgebeeld word. Letters kan ook op gewone koeldrankbottelproppies geplak / geskryf word om die fyn motoriese oefeninge af te wissel.
Die stel fokus op woorde met:
Kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
Tweeklanke (oe, ou, ui, ie, ei, eu)
Drieklanke (aai, ooi, eeu, oei)





