15 Werkkaarte / Speletjies
Die tradisionele woordsoek-speletjie: soek die 10 tema-woorde. ‘n Lekker manier om taal en spelling in te oefen. Heerlik vir daardie reënerige dae, die lang pad op vakansie of om in die klas besig te bly.
Ideaal vir kinders vanaf graad 4. Gretige leerders in die laer grade mag dit ook geniet.
Kyk ook uit vir nog oulike woordspeletjies wat ook nou beskikbaar is.