Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact



Woordsoorte | Flitskaarte
R50,00
‘n Stel van 325 kleurvolle flitskaartjies wat op woordsoorte fokus – ideaal vir Graad 4 tot 6. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Hierdie stel flitskaarte bestaan uit 65 bladsye en 325 flitskaartjies wat op woordsoorte, hoofsaaklik vir ouer kinders in die laerskool, fokus.
Hoe om te gebruik:
Knip die kaartjies uit, vou in die middel en plak; lamineer vir langdurige gebruik.
Die volgende woordsoorte word behandel:
- Selfstandige naamwoorde:
* Soortnaam
* Eienaam
* Versamelnaam
* Massanaam
* Maatnaam
* Abstrak - Lidwoorde:
* Bepaalde lidwoord
* Onbepaalde lidwoord - Byvoeglike naamwoorde
- Voornaamwoorde:
* Persoonlik
* Onpersoonlik
* Aanwysend
* Besitlik
* Betreklik
* Vraend - Voorsetsels:
* Vrye verbinding
* Vaste verbinding - Werkwoorde:
* Hoofwerkwoord
* Hulpwerkwoord van tyd
* Hulpwerkwoord van vorm
* Hulpwerkwoord van wyse
* Koppelwerkwoord - Telwoorde:
* Bepaalde hooftelwoord
* Onbepaalde hooftelwoord
* Bepaalde rangtelwoord
* Onbepaalde rangtelwoord - Bywoorde:
* Bywoord van tyd
* Bywoord van plek
* Bywoord van wyse - Tussenwerpsels
- Voegwoorde






