Klankleer-Flitskaarte (4-in-1)

R70,00

‘n Spesiale bondel van vier stelle flitskaarte van klankleer-woorde met bypassende prentjies in volkleur en wit-en-swart. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie bondel bestaan uit die 4 verskillende klankgroepe-flitskaarte wat elders apart te kry is.

Flitskaarte | Kort Klanke

130 flitskaarte
Volkleur en wit-en-swart (2 stelle)

Verbeter jou kind se leesvaardighede met hierdie flitskaarte met kort klank-woorde. Elke kaartjie wys ’n woord aan die voorkant, met die klinker in ’n gekleurde letter uitgelig, en ’n ooreenstemmende prentjie aan die agterkant om woordherkenning te bevorder en woordeskat uit te brei. Knip die kaartjies uit, vou dit in die middel, plak die kante aanmekaar en lamineer vir duursaamheid.

Voorbeelde:
Kort a: bak, kat, vlag ens.
Kort e: bed, mes, melk ens.
Kort i: vis, lig, skip ens.
Kort o: pot, rok, hond ens.
Kort u: bus, hut, brug ens.


Flitskaarte | Lang Klanke

100 flitskaarte
Volkleur en wit-en-swart (2 stelle)

Verbeter jou kind se leesvaardighede met hierdie flitskaarte met lang klank-woorde. Elke kaartjie wys ’n woord aan die voorkant, met die klinker in ’n gekleurde letter uitgelig, en ’n ooreenstemmende prentjie aan die agterkant om woordherkenning te bevorder en woordeskat uit te brei. Knip die kaartjies uit, vou dit in die middel, plak die kante aanmekaar en lamineer vir duursaamheid.

Voorbeelde:
Lang a: aap, blaar, kaart
Lang e: tee, beet, sweet
Lang o: oog, boot, kroon
Lang u: uur, nuut, skuur


Flitskaarte | Tweeklanke 

150 flitskaarte
Volkleur en wit-en-swart (2 stelle)

Verbeter jou kind se leesvaardighede met hierdie flitskaarte met tweeklank-woorde. Elke kaartjie wys ’n woord aan die voorkant, met die klinker in ’n gekleurde letter uitgelig, en ’n ooreenstemmende prentjie aan die agterkant om woordherkenning te bevorder en woordeskat uit te brei. Knip die kaartjies uit, vou dit in die middel, plak die kante aanmekaar en lamineer vir duursaamheid.

Voorbeelde:
ei-woorde: brei, vleis, paleis
ie-woorde: mier, fiets, mielie
eu-woorde: deur, skeur, kleur
ou-woorde: klou, sout, ouma
ui-woorde: uil, luis, fluit
oe-woorde: boer, doek, stoel


Flitskaarte | Drieklanke

57 flitskaarte
Volkleur en wit-en-swart (2 stelle)

Verbeter jou kind se leesvaardighede met hierdie flitskaarte met drieklank-woorde. Elke kaartjie wys ’n woord aan die voorkant, met die klinker in ’n gekleurde letter uitgelig, en ’n ooreenstemmende prentjie aan die agterkant om woordherkenning te bevorder en woordeskat uit te brei. Knip die kaartjies uit, vou dit in die middel, plak die kante aanmekaar en lamineer vir duursaamheid.

Voorbeelde:
aai-woorde: laai, kraai, slaai
eeu-woorde: eeu, leeu, sneeu
oei-woorde: koei, groei, broei
ooi-woorde: ooi, gooi, vlooi

Weens die beperkte beskikbare woorde, is hierdie stel kleiner as die ander stelle in die reeks.