


Drieklanke | Flitskaarte
Original price was: R10,00.R5,00Current price is: R5,00.
Flitskaarte met drieklank-woorde en bypassende prentjies in volkleur en wit-en-swart. (Aflaaibare PDF)
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
57 flitskaarte
Volkleur en wit-en-swart (2 stelle)
Verbeter jou kind se leesvaardighede met hierdie flitskaarte met drieklank-woorde. Elke kaartjie wys ’n woord aan die voorkant, met die klinker in ’n gekleurde letter uitgelig, en ’n ooreenstemmende prentjie aan die agterkant om woordherkenning te bevorder en woordeskat uit te brei. Knip die kaartjies uit, vou dit in die middel, plak die kante aanmekaar en lamineer vir duursaamheid.
Voorbeelde:
aai-woorde: laai, kraai, slaai
eeu-woorde: eeu, leeu, sneeu
oei-woorde: koei, groei, broei
ooi-woorde: ooi, gooi, vlooi
Weens die beperkte beskikbare woorde, is hierdie stel kleiner as die ander stelle in die reeks.






