Begripslees: Seediere

R20,00

‘n Prettige stel van 10 begripslees-oefeninge met vrae oor seediere. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie stel bevat 10 leesstukke oor insekte, elk op sy eie bladsy. Die uitleg is lewendig en kindervriendelik, maar steeds ink-vriendelik.

Elke bladsy het:

  • ’n kort, eenvoudige leesstuk in Afrikaans (Graad 1 HT-vlak).
  • Meerkeusige-vrae om leesbegrip te oefen.
  • Pragtige swart-en-wit prentjies wat kinders kan inkleur.

Hoekom is dit ’n goeie produk?

  • Help kinders om vloeiend te leer lees.
  • Leer nuwe woordeskat.
  • Leesbegrip word geoefen deur vrae wat by die teks aansluit.
  • Die inkleurprente hou kinders betrokke en gemotiveerd.
  • Ideaal vir klaskamergebruik, huiswerk of tuisonderrig.

Ouderdomsgroep:

  • Graad 1 HT leerders wat leer lees.
  • Graad 2 HT leerders wat ekstra oefening nodig het.
  • Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) leerders in Graad 1–3.
  • Kan ook gebruik word vir remediërende lees by ouer kinders wat sukkel.