Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Hierdie stel bevat 10 leesstukke oor insekte, elk op sy eie bladsy. Die uitleg is lewendig en kindervriendelik, maar steeds ink-vriendelik.
Elke bladsy het:
- ’n kort, eenvoudige leesstuk in Afrikaans (Graad 1 HT-vlak).
- Meerkeusige-vrae om leesbegrip te oefen.
- Pragtige swart-en-wit prentjies wat kinders kan inkleur.
Hoekom is dit ’n goeie produk?
- Help kinders om vloeiend te leer lees.
- Leer nuwe woordeskat.
- Leesbegrip word geoefen deur vrae wat by die teks aansluit.
- Die inkleurprente hou kinders betrokke en gemotiveerd.
- Ideaal vir klaskamergebruik, huiswerk of tuisonderrig.
Ouderdomsgroep:
- Graad 1 HT leerders wat leer lees.
- Graad 2 HT leerders wat ekstra oefening nodig het.
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) leerders in Graad 1–3.
- Kan ook gebruik word vir remediërende lees by ouer kinders wat sukkel.