SALE












Klankleer-Flitskaarte | Bondel
Original price was: R70,00.R49,00Current price is: R49,00.
Klankleer-flitskaarte help kinders om vroeë leesvaardighede en woordherkenning stap vir stap te versterk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die bondel hulpbronne behandel:
- Kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
- Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
- Tweeklanke (ie, ei, ou, eu, oe, ui)
- Drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)
Wat jy ontvang:
- 437 flitskaarte
- 2 volledige stelle per klankgroep
- Volkleur weergawes
- Swart-en-wit weergawes
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die flitskaarte uit
- Vou in die middel en plak kante teen mekaar
- Lamineer vir duursaamheid
- Lees woord op die voorkant
- Kontroleer die antwoord agterop met prent
- Gebruik vir lees en hersiening
- Gebruik stap vir stap: Kort klanke, lang klanke, tweeklanke en dan drieklanke
Vaardighede:
- klankherkenning
- woordherkenning
- leesvloei
- woordeskat-ontwikkeling
- dekodering
Teikengroep:
Graad R–3
Ook beskikbaar:
Kort Klanke | Flitskaarte
Lang Klanke | Flitskaarte
Tweeklanke | Flitskaarte
Drieklanke | Flitskaarte









