


Drieklanke | Flitskaarte
R10,00
Drieklank-flitskaarte help kinders om vroeë leesvaardighede en woordherkenning stap vir stap te versterk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- aai-klank woorde (laai, kraai, slaai)
- eeu-klank woorde (eeu, leeu, sneeu)
- oei-klank woorde (koei, groei, broei)
- ooi-klank woorde (ooi, gooi, vlooi)
Wat jy ontvang:
- 57 flitskaarte
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die flitskaarte uit
- Vou en plak kante teen mekaar
- Lamineer vir duursaamheid
- Lees woord op die voorkant
- Kontroleer die antwoord agterop met prent
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Woordherkenning
- Leesvloei
- Woordeskat-ontwikkeling
- Dekodering
Teikengroep:
Graad R–3
Ook beskikbaar:
Kort Klanke | Flitskaarte
Lang Klanke | Flitskaarte
Tweeklanke | Flitskaarte
Klankleer-Flitskaarte | Bondel






