Drieklanke | Flitskaarte

R10,00

Drieklank-flitskaarte help kinders om vroeë leesvaardighede en woordherkenning stap vir stap te versterk.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • aai-klank woorde (laai, kraai, slaai)
  • eeu-klank woorde (eeu, leeu, sneeu)
  • oei-klank woorde (koei, groei, broei)
  • ooi-klank woorde (ooi, gooi, vlooi)

Wat jy ontvang:

  • 57 flitskaarte
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe

Hoe om te gebruik:

  • Druk en knip die flitskaarte uit
  • Vou en plak kante teen mekaar
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Lees woord op die voorkant
  • Kontroleer die antwoord agterop met prent

Vaardighede:

  • Klankherkenning
  • Woordherkenning
  • Leesvloei
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Dekodering

Teikengroep:

Graad R–3

Ook beskikbaar:

Kort Klanke | Flitskaarte
Lang Klanke | Flitskaarte
Tweeklanke | Flitskaarte
Klankleer-Flitskaarte | Bondel