Kort Klanke-Flitskaarte

R20,00

Kort klank-flitskaarte help kinders om vroeë leesvaardighede en woordherkenning stap vir stap te versterk.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort a-klank woorde (bak, kat, vlag ens.)
  • Kort e-klank woorde (bed, mes, melk ens.)
  • Kort i-klank woorde (vis, lig, skip ens.)
  • Kort o-klank woorde (pot, rok, hond ens.)
  • Kort u-klank woorde (bus, hut, brug ens.)
  • Y-klank woorde ingesluit

Wat jy ontvang:

  • 130 flitskaarte
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe

Hoe om te gebruik:

  • Druk en knip die flitskaarte uit
  • Vou en plak kante teen mekaar
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Lees woord op die voorkant
  • Kontroleer die antwoord agterop met prent

Vaardighede:

  • Klankherkenning
  • Woordherkenning
  • Leesvloei
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Dekodering

Teikengroep:

Graad R–3

Ook beskikbaar: