


Tweeklanke-Flitskaarte
R20,00
Tweeklank-flitskaarte help kinders om vroeë leesvaardighede en woordherkenning stap vir stap te versterk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- ei-klank woorde (brei, vleis, paleis)
- ie-klank woorde (mier, fiets, mielie)
- eu-klank woorde (deur, skeur, kleur)
- ou-klank woorde (klou, sout, ouma)
- ui-klank woorde (uil, luis, fluit)
- oe-klank woorde (boer, doek, stoel)
Wat jy ontvang:
- 150 flitskaarte
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die flitskaarte uit
- Vou en plak kante teen mekaar
- Lamineer vir duursaamheid
- Lees woord op die voorkant
- Kontroleer die antwoord agterop met prent
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Woordherkenning
- Leesvloei
- Woordeskat-ontwikkeling
- Dekodering
Teikengroep:
Graad R–3
Ook beskikbaar:
Kort Klanke | Flitskaarte
Lang Klanke | Flitskaarte
Drieklanke | Flitskaarte
Klankleer-Flitskaarte | Bondel






