

Tweeklanke-Bordspeletjie
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
Hierdie is ’n bordspeletjie om woorde met tweeklanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Tweeklanke (eu, ei, ie, ou, ui, oe)
- Lees- en spel-aktiwiteite
- Tekenaktiwiteite gekoppel aan woorde
- Oefening met meer as 150 tweeklank-woorde
Wat jy ontvang:
- 16 bladsye
- Speletjiebord + aktiwiteitskaartjies
- Leë kaartjies vir ekstra woorde
- Voubare standaard dobbelsteen-sjabloon
- Spelreëls
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die speletjies en kaartjies uit
- Gebruik ’n voubare of standaard dobbelsteen
- Trek kaartjies tydens spel
- Voltooi lees-, spel- of teken-aktiwiteite
- 2+ spelers
Vaardighede:
- Leesvaardighede
- Spelakkuraatheid
- Rymvaardighede
- Beurtneem
Teikengroep:
Graad 1–3. Ouer leerders kan dit ook gebruik.
Ook beskikbaar:





