Klankleer-Leeskaarte | Bondel

Original price was: R80,00.Current price is: R59,00.

’n Bondel van 4 stelle leeskaarte wat leerders help om klanke te oefen deur woorde en eenvoudige sinne te lees. Bou leesvloei en selfvertroue deur gereelde inoefening.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke: a, e, i, o, u asook y
  • Lang klanke: aa, ee, oo, uu
  • Tweeklanke: ei, eu, ie, oe, ou, ui
  • Drieklanke: aai, eeu, oei, ooi
  • Woordlees: Altesaam 403 woorde
  • Sinlees: Altesaam 240 eenvoudige sinne

Wat jy ontvang:

  • 40 A4 leeskaarte
  • Volkleur weergawes
  • Swart-en-wit weergawes
  • 2 leeskaarte per klank

Hoe om te gebruik:

  • Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
  • Lees woorde en sinne hardop
  • Gebruik prente vir begripsondersteuning
  • Oefen een klank op ’n slag

Vaardighede:

  • Leesvloei
  • Klankherkenning
  • Woordherkenning
  • Begripslees

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders wat ekstra inoefening nodig het.

Ook as enkelprodukte beskikbaar:

Kort Klanke-Leeskaarte
Lang Klanke-Leeskaarte
Tweeklanke-Leeskaarte
Drieklanke-Leeskaarte