SALE










Klankleer-Plakkate | Bondel
Original price was: R40,00.R20,00Current price is: R20,00.
’n Bondel van vier stelle klankleer-plakkate wat fokus op woorde uit elke vokaalgroep en bypassende prente. Dit is ’n eenvoudige visuele hulpmiddel vir daaglikse klank- en leesinoefening.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Maklike woorde met kort klanke: a, e, i, o, u asook y
- Eenvoudige woorde met lang klanke: aa, ee, oo, uu
- Woorde met tweeklanke: ie, ei, oe, ou, ui, eu
- Woorde met drieklanke: aai, ooi, oei, eeu
- Visuele klankvoorstelling
- A4-plakkaatformaat
Wat jy ontvang:
- 20 A4-plakkate
- Een plakkaat per klank
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
- Druk die plakkate uit en vertoon in leerarea of klas
- Gebruik in lêer of werkboek
- Gebruik as verwysing tydens lees en spelling-aktiwiteite
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Klankbewustheid
- Leesondersteuning
- Visuele leer
- Woordpatroon-identifikasie
Teikengroep:
Graad R–3
Ook as enkelprodukte beskikbaar:








