Klinkerswiele | Knipkaarte

R20,00

Hierdie klinkerswiele help kinders om klinkers (vokale) en klankgroepe in woorde makliker te herken en te oefen.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klinkers (a, e, i, o, u, asook y)
  • Lang klinkers (aa, ee, oo, uu)
  • Tweeklanke (ie, ei, ou, eu, ui, oe)
  • Drieklanke (aai, eeu, ooi, oei)

Wat jy ontvang:

  • 2 stelle
  • 20 volkleur wiele
  • 20 swart-en-wit wiele
  • 1 wiel per A4-bladsy
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die wiele uit
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Gebruik wasgoedpennetjies of skuifspelde
  • Laat kinders die korrekte prente kies wat by die klank pas
  • Inkleur of omkring in swart-en-wit weergawe

Vaardighede:

  • klankherkenning
  • begrip van klinkers en klankgroepe
  • visuele diskriminasie
  • fyn motoriese vaardighede
  • vroeë leesvaardighede

Teikengroep:

Graad R–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Vowel Wheels | Clip Cards
Alfabetwiele | Knipkaarte