Kort Klanke-Leeskaarte

R20,00

’n Stel leeskaarte wat leerders help om kort klanke te oefen deur woorde en eenvoudige sinne te lees. Bou leesvloei en selfvertroue deur gereelde inoefening.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke: a, e, i, o, u asook y
  • Woordlees: 108 KVK-woorde
  • Sinlees: 72 eenvoudige sinne met KVK-woorde

Wat jy ontvang:

  • 12 A4 leeskaarte
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe
  • 2 leeskaarte per klank
Hoe om te gebruik:
  • Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
  • Lees woorde en sinne hardop
  • Gebruik prente vir begripsondersteuning
  • Oefen een klank op ’n slag

Vaardighede:

  • Leesvloei
  • Klankherkenning
  • Woordherkenning
  • Begripslees

Teikengroep:

Graad 1. Ouer leerders wat ekstra inoefening nodig het.

Ook beskikbaar:

Lang Klanke-Leeskaarte
Tweeklanke-Leeskaarte
Drieklanke-Leeskaarte
Bondel: Klankleer-Leeskaarte | Bondel