Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
- You cannot add another "Sigwoorde-bordspeletjie" to your cart. View cart

Lang Klanke | A4-Plakkate
R10,00
‘n Stel van 4 A4-grootte plakkate – een vir elke lang klank (aa, ee, oo, uu). Volkleur en wit-en-swart. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Hierdie stel plakkate is ontwerp vir A4-grootte papier.
Die stel bestaan uit 4 plakkate, een vir elke lang klank: aa, ee, oo, uu.
Die wit-en-swart weergawe vir veelsydige gebruik, is ook hierby ingesluit.
Plak dit teen die muur of gebruik dit saam met ander hulpbronne in ‘n lêer of werkboek.



