Lees en kleur in

R15,00

Hierdie 20 inkleur-leeskaarte help om lees te oefen en om woordeskat uit te brei. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout
SKU: LEK Categories: , Tags: , ,

Maak leesoefening kreatief en lekker! Hierdie 20 swart-en-wit werksvelle — elk met ‘n tema — is spesiaal ontwerp vir grondskooolleerders. Elke bladsy is in 12 blokke verdeel, elk met ’n kort sin (soms twee) en ‘n oulike bypassende prentjie om in te kleur. Kinders lees die sin om die inkleurinstruksie te ontdek.

Temas sluit in somer, winter, groente, vrugte, emosies, troeteldiere, wilde diere, vervoer, sport en meer.

Waarom dit werk:

  • Perfek vir kinders wat van inkleur hou, maar dalk nie graag lees nie.
  • Bou leesvloei, begrip en herkenning op ’n praktiese manier.
  • Brei woordeskat uit.
  • Bevorder fyn motoriese vaardighede en aandag aan detail tydens lees.
  • ’n Lae-voorbereiding hulpbron ideaal vir tuisskool of in die klas.

Met hierdie inkleur-aktiwiteite glip jy ekstra leesoefening in sonder dat dit soos werk voel.