Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Mini-Leesboekies: Middelklanke
R30,00
‘n Stel van 20 voubare mini-leesboekies wat ekstra leesoefening bied. Die fokus is op woorde met kort klanke, lang klanke, tweeklanke en drieklanke. (Aflaaibare PDF)
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
20 bladsye = 20 boekies
Hierdie stelletjie leesboekies bestaan uit 20 boekies wat in die vorm van “zines” ontwerp is. Elke boekie fokus op een klank, gewoonlik in die middel van die woord. Daar is ’n boekie vir elk van die volgende:
Kort klanke: a, e, i, o, u asook y (altesaam 6 boekies)
Lang klanke: aa, ee, oo, uu (altesaam 4 boekies)
Tweeklanke: oe, ou, ei, eu, ie, ui (altesaam 6 boekies)
Drieklanke: aai, ooi, oei, eeu (altesaam 4 boekies)
‘n A4-bladsy word gevou om ‘n 8 bladsy-boekie te vorm (vou-instruksies is ingesluit). Font: TeachersPet 24pt. Die boekies bied ekstra leesoefeninge vir elke klank. Daar is ’n bypassende prentjie op elke bladsy wat ingekleur kan word sodat die kind elke boekie sy “eie” kan maak.