Tweeklanke-Bordspeletjie

R20,00

Hierdie is ’n bordspeletjie om woorde met tweeklanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Tweeklanke (eu, ei, ie, ou, ui, oe)
  • Lees- en spel-aktiwiteite
  • Tekenaktiwiteite gekoppel aan woorde
  • Oefening met meer as 150 tweeklank-woorde

Wat jy ontvang:

  • 16 bladsye
  • Speletjiebord + aktiwiteitskaartjies
  • Leë kaartjies vir ekstra woorde
  • Voubare standaard dobbelsteen-sjabloon
  • Spelreëls
  • Kleur

Hoe om te gebruik:

  • Druk en knip die speletjies en kaartjies uit
  • Gebruik ’n voubare of standaard dobbelsteen
  • Trek kaartjies tydens spel
  • Voltooi lees-, spel- of teken-aktiwiteite
  • 2+ spelers

Vaardighede:

  • Leesvaardighede
  • Spelakkuraatheid
  • Rymvaardighede
  • Beurtneem

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders kan dit ook gebruik.

Ook beskikbaar: