

ABC Kleimatte | Kleinletters
R25,00
’n Stel prettige kleimatte wat leerders help om die letters van die alfabet deur praktiese letterbou te leer.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Alfabetletters (A–Z)
- Kleinletters
- Lettervorming
- Beginklanke
- Fyn motoriese oefening
- Letterherkenning
Wat jy ontvang:
- 26 A4 kleimatte
- Volkleur
Hoe om te gebruik:
- Gebruik klei om die prente te voltooi
- Vorm die letter met klei
Vaardighede:
- Letterherkenning
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Visuele onderskeiding
- Vroeë klankleer
- Hand-oog koördinasie
Teikengroep:
Graad R–1
Ook beskikbaar:
Kleure Kleimatte
123 Kleimatte
Vorms Kleimatte
Bondel: Kleimatte | Bondel





