Drieklanke-bordspeletjie

R20,00

‘n Bordspeletjie om woorde met drieklanke te oefen. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

15 bladsye
Volkleur

Oefen meer drieklank-woorde (aai, ooi, oei, eeu) met hierdie kleurvolle bordspeletjie. Daar is 4 soorte aktiwiteitskaartjies: lees, spel, teken, rym. Gooi die dobbelsteen, beweeg vorentoe, tel kaartjie op en doen die aktiwiteit.

Daar is heelwat kaartjies in die pak met ‘n bladsy leë kaartjies indien julle woorde (met die hand) wil byvoeg. Speelbord, voubare dobbelsteen (opsioneel) en reëls ingesluit. ‘n Standaard dobbelsteen kan ook gebruik word.