Drieklanke-Bordspeletjie

R20,00

Hierdie is ’n bordspeletjie om woorde met drieklanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)
  • Lees-, spel- en rym-aktiwiteite
  • Tekenaktiwiteite gekoppel aan woorde

Wat jy ontvang:

  • 15 bladsye
  • Speletjiebord + aktiwiteitskaartjies
  • Leë kaartjies vir ekstra woorde
  • Voubare standaard dobbelsteen-sjabloon
  • Spelreëls
  • Kleur
Hoe om te gebruik:
  • Knip kaartjies en speletjiestukke uit
  • Sit kaartjies in die korrekte hopies
  • Gooi die dobbelsteen en beweeg op die bord
  • Trek kaartjies en voltooi die aktiwiteit
  • 2+ spelers

Vaardighede:

  • Leesvaardighede
  • Spelling
  • Rym van woorde
  • Aandag en fokus
  • Beurte neem

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders kan dit ook gebruik.

Ook beskikbaar: