Kort klanke-bordspeletjie

R20,00

โ€˜n Bordspeletjie om woorde met kort klanke te oefen. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

16 bladsye
Volkleur

Oefen meer as 150 kort klank-woorde (a, e, i, o, u) met hierdie kleurvolle bordspeletjie. Daar is 3 soorte aktiwiteitskaartjies: lees, spel, teken. Gooi die dobbelsteen, beweeg vorentoe, tel kaartjie op en doen die aktiwiteit.

Daar is heelwat kaartjies in die pak met โ€˜n bladsy leรซ kaartjies indien julle woorde (met die hand) wil byvoeg. Speelbord, voubare dobbelsteen (opsioneel) en reรซls ingesluit. โ€˜n Standaard dobbelsteen kan ook gebruik word.

๐Ÿ“š 50% Afslag op Afrikaanse Hulpbronne!

Geen koepon nodig โ€“ die Afr50-afslag word outomaties toegepas in die mandjie en/of by checkout.

๐Ÿ“… Geldig tot einde van vandag!