
Kort Klanke-Leeskaarte
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
’n Stel leeskaarte wat leerders help om kort klanke te oefen deur woorde en eenvoudige sinne te lees. Bou leesvloei en selfvertroue deur gereelde inoefening.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke: a, e, i, o, u asook y
- Woordlees: 108 KVK-woorde
- Sinlees: 72 eenvoudige sinne met KVK-woorde
Wat jy ontvang:
- 12 A4 leeskaarte
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
- 2 leeskaarte per klank
Hoe om te gebruik:
- Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
- Lees woorde en sinne hardop
- Gebruik prente vir begripsondersteuning
- Oefen een klank op ’n slag
Vaardighede:
- Leesvloei
- Klankherkenning
- Woordherkenning
- Begripslees
Teikengroep:
Graad 1. Ouer leerders wat ekstra inoefening nodig het.
Ook beskikbaar:



