Lang Klanke-Bordspeletjie

Original price was: R20,00.Current price is: R10,00.

Hierdie is ’n bordspeletjie om woorde met lang klanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
  • Lees- en spel-aktiwiteite
  • Tekenaktiwiteite gekoppel aan woorde
  • Oefening met meer as 150 lang klank-woorde

Wat jy ontvang:

  • 16 bladsye
  • Speletjiebord + aktiwiteitskaartjies
  • Leë kaartjies vir ekstra woorde
  • Voubare standaard dobbelsteen-sjabloon
  • Spelreëls
  • Kleur

Hoe om te gebruik:

  • Druk en knip die speletjies en kaartjies uit
  • Gebruik ’n voubare of standaard dobbelsteen
  • Trek kaartjies tydens spel
  • Voltooi lees-, spel- of teken-aktiwiteite
  • 2+ spelers

Vaardighede:

  • Leesvaardighede
  • Spelakkuraatheid
  • Aandag en fokus
  • Beurtneem

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders kan dit ook gebruik.

Ook beskikbaar:

🎁
Unlock Extra 10% Off!

Add just R287,50 more to reach R300 and get an extra discount today!

View Cart →