

Drieklanke-Bordspeletjie
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
Hierdie is ’n bordspeletjie om woorde met drieklanke deur interaktiewe taalaktiwiteite te oefen. Leerders lees, spel en teken terwyl hulle die speletjiebord gebruik.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Drieklanke (aai, ooi, oei, eeu)
- Lees-, spel- en rym-aktiwiteite
- Tekenaktiwiteite gekoppel aan woorde
Wat jy ontvang:
- 15 bladsye
- Speletjiebord + aktiwiteitskaartjies
- Leë kaartjies vir ekstra woorde
- Voubare standaard dobbelsteen-sjabloon
- Spelreëls
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Knip kaartjies en speletjiestukke uit
- Sit kaartjies in die korrekte hopies
- Gooi die dobbelsteen en beweeg op die bord
- Trek kaartjies en voltooi die aktiwiteit
- 2+ spelers
Vaardighede:
- Leesvaardighede
- Spelling
- Rym van woorde
- Aandag en fokus
- Beurte neem
Teikengroep:
Graad 1–3. Ouer leerders kan dit ook gebruik.
Ook beskikbaar:





