Bou Woorde: Drieklanke

R10,00

Hierdie knip-en-plak werkkaartstel om woorde met drieklanke te bou. Leerders vorm woorde deur letters te knip en te plak om by prente te pas.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Woordbou met kort klanke (aai, ooi, oei, eeu)
  • Knip-en-plak woordvorming
  • Prent-woord passing
  • Basiese fonetiese oefening

Wat jy ontvang:

  • 10 werkkaarte
  • Swart en wit met ‘n tikkie kleur
  • Antwoorde
Hoe om te gebruik:
  • Knip die letters onderaan uit
  • Plak die letters op die korrekte plekke
  • Vorm woorde wat by die prente pas

Vaardighede:

  • Fonetiese vaardighede
  • Fyn motoriese ontwikkeling
  • Probleemoplossing
  • Woordeskat-ontwikkeling

Teikengroep:

Graad 1–3. Ouer leerders kan ook baat vind.

Ook beskikbaar:

Bou Woorde: Kort Klanke
Bou Woorde: Lang Klanke
Bou Woorde: Tweeklanke