Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Bou die Woorde | Tweeklanke
R10,00
Knip-en-plak werkkaarte vir woorde met tweeklanke. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
10 werkkaarte
2 bladsye woordkaartjies (antwoorde)
Knip-en-plak werkkaarte om woordbou met TWEEKLANKE te oefen. Laat jou kind die letters onderaan die bladsy uitknip en op die korrekte plekke plak sodat die woord by die prent pas. Daar is 40 woorde om te bou.
Die werkkaarte bied:
* woordbou-oefening
* fyn motoriese oefening
* woordeskat-uitbreiding
* probleemoplossing





