Lang Klanke-Flitskaarte

R20,00

Lang klank-flitskaarte help kinders om vroeë leesvaardighede en woordherkenning stap vir stap te versterk.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • aa-woorde (aap, blaar, kaart)
  • ee-woorde (tee, beet, sweet)
  • oo-woorde (oog, boot, kroon)
  • uu-woorde (uur, nuut, skuur)

Wat jy ontvang:

  • 100 flitskaarte
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe
Hoe om te gebruik:
  • Druk en knip die flitskaarte uit
  • Vou en plak kante teen mekaar
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Lees woord op die voorkant
  • Kontroleer die antwoord agterop met prent

Vaardighede:

  • Klankherkenning
  • Woordherkenning
  • Leesvloei
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Dekodering

Teikengroep:

Graad R–3

Ook beskikbaar:

Kort Klanke | Flitskaarte
Tweeklanke | Flitskaarte
Drieklanke | Flitskaarte
Klankleer-Flitskaarte | Bondel